"What a lovely surprise! Peace. Quiet. Time to reflect. Many thanks."

 Baie dankie vir die lekkerste blyplek ooit...ons het heerlik geslaap. Hou dit so. 

Riana & Danie Britz
Vivo, Limpopo
     

 Ons het so lekker gebly. Baie dankie. Sal julle defnitief aanbeveel. Tot volgende keer :) 

Malie van Rensburg
Vryheid
     

 Hartlyk dank voor de geselligheid van het delen van huis en leven. We hebben een goede tyd gehad by julle. 

Stan & Marga De Vries
Ermelo, Nederland
    

 Baie skoon en netjiese verbly. Baie rustige, sentrale omgewing. Kan dit beslis aanbeveel. Dankie! 

Elmarie le Roux
Ermelo, Mpumalanga
     

 We enjoyed a very pleasant stay and will return some day. Thank you. 

Louise & Andre
Pretoria, Gauteng
    

 It is an amazing serene place. Has the feel of big in the countryside lodges whilst in the city. 

Grenvil Stockil
Zimbabwe
    

 I really enjoyed staying here. The place is so quiet you may want to make it a student residence and study in peace. Thanks to Thomas and co. Enjoy your day! 

Lucky Dhlamini
Secunda, Mpumalanga
     

 Rustige en netjiese selfsorgverblyf. Baie vriendelik ontvang. Eenheid was mooi skoon en netjies. Ons het ons verblyf baie geniet en het veilig gevoel. Sal hulle beslis aanbeveel. 

Elzabe M
Groblersdal
     

 Absoluut 'n moet. Rustig en privaat. Rustige woonbuurt, netjies, privaat en so lekker. Sal beslis weer daar slaap. 

Riana B
Secunda, Mpumalanga
     

 Uitstekend! Die ontvangs deur Thomas was hartlik en vriendelik. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies en skoon. Sal verseker weer daar oornag. 

Lelanie D
Vryheid, KZN
     

 As a family we had a wonderful stay, the place is nice and quiet. All the things we used looked new. On my next visit to Pretoria I will make sure I book my accommodation on this same place. 

Ransom Mandizvidza
Middelburg
     

 We really enjoyed our stay. The place is nice and quiet and just serene. Definitely going to recommend it and be back soon. 

Tebogo Moepi
Pretoria, Gauteng
     

 Thank you for a wonderful stay. The accommodation is fantastic. The owners are extremely friendly and accommodating as we had to leave late on check-out. Will highly recommend Greenwoods to everyone we know. 

Brandon, Abby & Alex
Pretoria, Gauteng
     

 Baie gasvry ontvang, uitstekende akkommodasie en gerieflik met alles wat benodig is. Baie dankie – sal julle beslis aanbeveel. 

Peet, Charlie & Arno
Kaapstad
     

 We really enjoyed ourselves during our stay here. It is a nice place to come and relax and escape chores from home. The garden makes a nice safari atmosphere. We will surely come back. 

Vanessa & Tshego
Pretoria, Gauteng
     

 Ons het vreeslik heerlik gekuier. Baie skoon en veilig. ‘n Tuiste in die stad sonder die stad se geluide. Baie dankie vir die gasvryheid. 

Dieter & Nanette
Tzaneen, Limpopo
     

 Thank you very much for your hospitality on our extended stay at Greenwoods. You helped us in every way possible. We will definitely be back. We will spread the word of your lovely place in Zambia. 

Peter & Ashleigh
Lusaka
     

 Baie dankie. Die chalet is fantasties en die verblyf het ons baie geniet. God werk op wonderlike manière en het ons by julle gebring. Seeninge vir julle. 

Leon & Ronel
Nederland
     

 What a lovely surprise! Peace. Quiet. Time to reflect. Many thanks. 

Elizabeth Lourens
Middelburg, Mpumalanga
    

 Is baie vriendelik ontvang. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het ons kuier hier baie geniet en sal beslis weer kom. 

Adrian, Litani & Joshua
Mosselbaai
     

 Dit was ‘n amazing plekkie. Vriendelik, gasvry, skoon, netjies. Duisend dankies. 

Candice
Vereeniging