Reviews


"What a lovely surprise! Peace. Quiet. Time to reflect. Many thanks."

Baie dankie vir die lekkerste blyplek ooit...ons het heerlik geslaap. Hou dit so."

Riana & Danie Britz Vivo, Limpopo

Ons het so lekker gebly. Baie dankie. Sal julle defnitief aanbeveel. Tot volgende keer :)"

Malie van Rensburg Vryheid

Hartlyk dank voor de geselligheid van het delen van huis en leven. We hebben een goede tyd gehad by julle."

Stan & Marga De Vries Ermelo, Nederland

Baie skoon en netjiese verbly. Baie rustige, sentrale omgewing. Kan dit beslis aanbeveel. Dankie!"

Elmarie le Roux Ermelo, Mpumalanga

We enjoyed a very pleasant stay and will return some day. Thank you."

Louise & Andre Pretoria, Gauteng

It is an amazing serene place. Has the feel of big in the countryside lodges whilst in the city."

Grenvil Stockil Zimbabwe

I really enjoyed staying here. The place is so quiet you may want to make it a student residence and study in peace. Thanks to Thomas and co. Enjoy your day!"

Lucky Dhlamini Secunda, Mpumalanga

Rustige en netjiese selfsorgverblyf. Baie vriendelik ontvang. Eenheid was mooi skoon en netjies. Ons het ons verblyf baie geniet en het veilig gevoel. Sal hulle beslis aanbeveel."

Elzabe M Groblersdal

Absoluut 'n moet. Rustig en privaat. Rustige woonbuurt, netjies, privaat en so lekker. Sal beslis weer daar slaap."

Riana B Secunda, Mpumalanga

Uitstekend! Die ontvangs deur Thomas was hartlik en vriendelik. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies en skoon. Sal verseker weer daar oornag."

Lelanie D Vryheid, KZN

As a family we had a wonderful stay, the place is nice and quiet. All the things we used looked new. On my next visit to Pretoria I will make sure I book my accommodation on this same place."

Ransom Mandizvidza Middelburg

We really enjoyed our stay. The place is nice and quiet and just serene. Definitely going to recommend it and be back soon."

Tebogo Moepi Pretoria, Gauteng

Thank you for a wonderful stay. The accommodation is fantastic. The owners are extremely friendly and accommodating as we had to leave late on check-out. Will highly recommend Greenwoods to everyone we know."

Brandon, Abby & Alex Pretoria, Gauteng

Baie gasvry ontvang, uitstekende akkommodasie en gerieflik met alles wat benodig is. Baie dankie – sal julle beslis aanbeveel."

Peet, Charlie & Arno Kaapstad

We really enjoyed ourselves during our stay here. It is a nice place to come and relax and escape chores from home. The garden makes a nice safari atmosphere. We will surely come back."

Vanessa & Tshego Pretoria, Gauteng

Ons het vreeslik heerlik gekuier. Baie skoon en veilig. ‘n Tuiste in die stad sonder die stad se geluide. Baie dankie vir die gasvryheid."

Dieter & Nanette Tzaneen, Limpopo

Thank you very much for your hospitality on our extended stay at Greenwoods. You helped us in every way possible. We will definitely be back. We will spread the word of your lovely place in Zambia."

Peter & Ashleigh Lusaka

Baie dankie. Die chalet is fantasties en die verblyf het ons baie geniet. God werk op wonderlike manière en het ons by julle gebring. Seeninge vir julle."

Leon & Ronel Nederland

What a lovely surprise! Peace. Quiet. Time to reflect. Many thanks."

Elizabeth Lourens Middelburg, Mpumalanga

Is baie vriendelik ontvang. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het ons kuier hier baie geniet en sal beslis weer kom."

Adrian, Litani & Joshua Mosselbaai

Dit was ‘n amazing plekkie. Vriendelik, gasvry, skoon, netjies. Duisend dankies."

Candice Vereeniging